Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika - Sean Fraser & Tracey Hawthorne

Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

Author: Sean Fraser & Tracey Hawthorne

Release Date: 01/09/2016
Genre: Nature
$4.99
Download Book

Description

<p>Hierdie gids is deel van ’n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ’n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. <br><br>Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.</p>